top of page

Women's Day Circle

Public·10 members
Easton Rivera
Easton Rivera

Vir Altyd NEW!



Vir altyd is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 Februarie 2016 in teaters begin draai het. Donnalee Roberts vertolk die rol van Nina en Ivan Botha as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in Mauritius te land. Wat sal hulle doen?




Vir Altyd



Die kortverhale in Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale, sal jou ongemaklik laat voel, elkeen op sy eie manier. Daar is spoke, zombies, vreemde vlieënde voorwerpe, moordenaars en soveel meer om jou net nog bietjie banger te maak vir mense en dinge rondom jou. 041b061a72


About

Welcome to the group! You can connect with other members, ge...

Members

bottom of page